Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Meermin Verleidster

(image)

Meerminne, soos die elwe word gebore met 'n kragtige en natuurlike vermoëns in die toorkuns, al verskil dit baie. Diegene wat hulle vermoëns bemeester word hoog geag en word hulle vaardighede vir baie dinge aangewend, baie waarvan die mensdom nie eens kan droom nie. Die gebruik daarvan teen hulle eie ras in 'n oorlog is verbode - hierdie krag van hulle is dan ook grootliks waarop hulle staatmaak om hulle teen die monsters wat uit die dieptes uitdwaal te beskerm.

Spesiale Nota's: Die waterspuite van die meerminne besit towerkrag en staan altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na: Meermin Nuweling
Bevorder na: Meerman Spiesvegter
Skuiwe: 33
LP: 38
Beweging: 6
EP: 90
Vlak: 2
Orde: wettig
IDMermaid Enchantress
Vermoëns:
(image)staf
impak
9 - 1
nabygeveg
(image)water sproei
impak
14 - 2
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue20%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water150%
Dorpie140%
Graslande230%
Grot320%
Grot Muur9920%
Heuwels530%
Moeras160%
Mushroom Grove320%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water160%
Woud530%